Logo

‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 2: Beginnende dissipelskap – deel 2.

Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.

Inleiding en kopiereg

Inhoud van Handleiding 2

Les 13. Onderrig: Vrug dra. Leer hoe om die evangelie en jou getuienis oor te vertel

Les 14. Bybelstudie: Verhoudings. Die fondament vir alle verhoudings is die christelike liefde. 1 Korintiërs 13:1-13

Les 15. Onderrig: Karakter. ’n Gesonde selfbeeld

Les 16. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met vriende. Johannes 15:13-15

Les 17. Onderrig: Verhoudings – Verliefdheid en mans-vrouens verhoudings

Les 18. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met die teenoorgestelde geslag. 1 Tessalonisense 4:1–8

Les 19. Onderrig: Heerskappy. Die regte prioriteite

Les 20. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met jou eggenoot. Efesiërs 5:22–33

Les 21. Onderrig: Heilige Gees. Die persoon en werk van die Heilige Gees

Les 22. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding tussen ouers en kinders. Efesiërs 6:1–4

Les 23. Onderrig: Dissipelskap. Kenmerke van ’n dissipel

Les 24. Bybelstudie: Verhoudings. Verbode verhoudings. 2 Korintiërs 6:14 – 7:1

Bylaag 8. God. Die aard van God en die Seun van God

Bylaag 9. Heilige Gees. Die Heilige Gees staan Christene in hulle swakhede by

Bylaag 10. Karakter. Skinder en laster

Bylaag 11. Dissipelskap. Voordele van praktiese metodes in dissipelskap opleiding