Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lĂȘer.
Les 25. Onderrig: Stiltetyd. Die vrae metode vir stiltetyd
Les 26. Bybelstudie: Gemeente – Die kulturele taak van die gemeente. Genesis 1:24 – 2:25
Les 27. Onderrig: Evangelie. Begrippe van die evangelie – deel 2
Les 28. Bybelstudie: Gemeente – Die evangelisasietaak van die gemeente. Handelinge 5:12-42
Les 29. Onderrig: Bybel. Reëls om die Bybel korrek uit te lê
Les 30. Bybelstudie: Gemeente – Die sendingtaak van die gemeente. Matteus 28:16-20
Les 31. Onderrig: Gebed. Bid God se woorde in jou gebede
Les 32. Bybelstudie: Gemeente – Die doele van die gemeente. Efesiërs 4:1-16
Les 33. Onderrig: Gehoorsaamheid. Maak Bybelse toepassings
Les 34. Bybelstudie: Gemeente – Die leierskap van die gemeente. 1 Petrus 5:1-7
Les 35. Onderrig: Gemeenskap. Kenmerke van die gemeente
Les 36. Bybelstudie: Gemeente – Die funksionering van die gemeente. 1 Korintiërs 12:4-7, 12-28
Bylaag 12. Gemeente. Die woord “gemeente” of “kerk” in die Bybel
Bylaag 13. Gemeente. Funksie en vorm in die gemeente
Bylaag 14. Gemeente. Die Gemeente as Liggaam van Christus is absoluut noodsaaklik
Bylaag 15. Christus. Profesieë oor Jesus Christus