Logo

‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 4: Gevorderde dissipelskap – deel 2.

Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lĂȘer.

Inleiding en kopiereg

Inhoud van Handleiding 4

Les 37. Onderrig: Vrug dra. Die ontdekkingsgroep

Les 38. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 1. Geld in die wêreld. 1 Timoteus 6:3-19

Les 39. Onderrig: Christelike karakter. Vergewensgesindheid

Les 40. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 2. Versoekings in die wêreld. Matteus 4:1-11

Les 41. Onderrig: Verhoudings. Die verhouding tussen kinders en ouers of: Die wet in die Ou Testament

Les 42. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 3. Geestelike stryd in die wêreld. Efesiëërs 6:10-20

Les 43. Onderrig: Heerskappy. Soek God se leiding

Les 44. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 4. Lyding in die wêreld. 1 Petrus 2:11-25

Les 45. Onderrig: Heilige Gees. Die doop en die vervulling met die Heilige Gees

Les 46. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 5. Die vrug van die Gees in die wêreld. Galasiërs 5:13-26

Les 47. Onderrig: Leierskap. Kenmerke van ’n christelike leier

Les 48. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 6. Die leierskap van die gemeente in die wêreld deurgee. Handelinge 20:17-38

Bylaag 16. Gee. Die wet in die Ou Testament, veral die gee van tiendes

Bylaag 17. Christelike karakter. Woede en selfbeheersing

Bylaag 18. Heerskappy. Wanopvattings oor hoe om die leiding van God te soek

Bylaag 19. Leierskap. Die historiese ontwikkeling van leierskap in die Kerk

Bylaag 20. Leierskap. Diakens in die Nuwe Testament