Handleiding 7 van 12
‘Gaan en bou die gemeente van Christus’
Handleiding 7: Kerk opbouende bedienings.
12 lesse, afwisselend onderrig en Bybelstudie. Elke les bevat vrae, notas vir die groepleier en voorbereiding vir tuis. Alle lêers is PDF’s.
Lesse
- Les 25Onderrig: Kerk opbouende bediening. Opvoeding van kinders in die christelike gesin
- Les 26Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 11
- Les 27Onderrig: Kerk opbouende bediening. Opleiding van kinders in die christelike gesin
- Les 28Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 12
- Les 29Onderrig: Kerk opbouende bediening. Persoonlike aandag
- Les 30Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 13
- Les 31Onderrig: Kerk opbouende bediening. Vermenigvuldiging van Christene en gemeentes
- Les 32Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 14
- Les 33Onderrig: Kerk opbouende bediening. Besluite en advisering
- Les 34Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 15
- Les 35Onderrig: Kerk opbouende bediening. Dien volgens geestesgawes
- Les 36Bybelstudie: Die Evangelie van Johannes. Johannes 16