Handleiding 10 van 12
‘Gaan en verkondig die Koninkryk van God’
Handleiding 10: Gaan in die Koninkryk van God.
12 lesse, afwisselend onderrig en Bybelstudie. Elke les bevat vrae, notas vir die groepleier en voorbereiding vir tuis. Alle lêers is PDF’s.
Lesse
- Les 13Onderrig: Gelykenis oor die voorwaarde om in te gaan in die Koninkryk van God
- Les 14Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 4:1-17a
- Les 15Onderrig: Gelykenis oor die verantwoordelikheid om in te gaan in die Koninkryk van God
- Les 16Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 4:17b-25
- Les 17Onderrig: Gelykenis oor God se houding teenoor verlore mense in die Koninkryk van God
- Les 19Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 5:1-11
- Les 19Onderrig: Gelykenis oor sigbare liefde in die Koninkryk van God
- Les 20Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 5:12-21
- Les 21Onderrig: Gelykenis oor nederigheid in die Koninkryk van God
- Les 22Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 6:1-11
- Les 23Onderrig: Gelykenis oor vergewing in die Koninkryk van God
- Les 24Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 6:12-23