Handleiding 12 van 12
‘Gaan en verkondig die Koninkryk van God’
Handleiding 12: Dien in die Koninkryk van God.
12 lesse, afwisselend onderrig en Bybelstudie. Elke les bevat vrae, notas vir die groepleier en voorbereiding vir tuis. Alle lêers is PDF’s.
Lesse
- Les 37Onderrig: ’n Gelykenis oor rentmeesterskap in die Koninkryk van God
- Les 38Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 11:1-36
- Les 39Onderrig: ’n Gelykenis oor dienslewering in die Koninkryk van God
- Les 40Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 12:1-21
- Les 41Onderrig: ’n Gelykenis oor beloning in die Koninkryk van God – 1
- Les 42Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 13:1-14
- Les 43Onderrig: ’n Gelykenis oor beloning in die Koninkryk van God – 2
- Les 44Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 14:1-23
- Les 45Onderrig: ’n Gelykenis oor waaksaamheid in die Koninkryk van God
- Les 46Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 15:1-33
- Les 47Onderrig: ’n Gelykenis oor oordeel in die Koninkryk van God
- Les 48Bybelstudie: Die brief aan die Romeine. Romeine 16:1-27