‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 1: Beginnende dissipelskap – deel 1.
Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.
- Inleiding en kopiereg
- Inhoud van Handleiding 1
- Die bediening van Jesus Christus
- Hoe om ’n dissipelskap groep te begin
Lesse
- Les 1. Onderrig: Stiltetyd. Die gunsteling waarheid metode vir stiltetyd
- Les 2. Bybelstudie: Lewensvrae – 1. Hoe reageer ek op die Woord van God? (Lukas 8:4-15)
- Les 3. Onderrig: Evangelie. Begrippe van die evangelie – deel 1
- Les 4. Bybelstudie: Lewensvrae – 2. Waar kom ek vandaan? (Genesis 1:1 – 2:4a)
- Les 5. Onderrig: Bybel. Sewe maniere om die Bybel te gebruik
- Les 6. Bybelstudie: Lewensvrae – 3. Wie is ek? (Efesiërs 2:1-22)
- Les 7. Onderrig: Gebed. Gebed is antwoord op die Woord van God
- Les 8. Bybelstudie: Lewensvrae – 4. Hoekom is ek hier? (Efesiërs 4:17 – 5:17)
- Les 9. Onderrig: Gehoorsaamheid. Die groei studie
- Les 10. Bybelstudie: Lewensvrae – 5. Waarheen is ek oppad? (Openbaring 21:1 – 22:6)
- Les 11. Onderrig: Gemeenskap. Ons verantwoordelikhede teenoor mekaar
- Les 12. Bybelstudie: Lewensvrae – 6. Hoe dra ek vrug? (Johannes 15:1-17)
Bylae
- Bylaag 1. Christus. ’n Metode vir stiltetyd (Die gunsteling waarheid metode)
- Bylaag 2. Bybel. ’n Program om die Bybel te lees (Bybelleesrooster)
- Bylaag 3. Bybel. ’n Sisteem om die Bybel te merk (Bybelmerksisteem)
- Bylaag 4. Bybel. ’n Metode vir Bybelstudie (Die vyf stappe metode)
- Bylaag 5. Bybel. ’n Metode vir Bybelmeditasie en memorisering
- Bylaag 6. Leierskap. Hoe om ’n dissipelgroep te lei. Nege instruksies vir groepleiers
- Bylaag 7. Leierskap. Leiding gee aan ’n huisgemeente