‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 2: Beginnende dissipelskap – deel 2.
Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.
Lesse
- Les 13. Onderrig: Vrug dra. Leer hoe om die evangelie en jou getuienis oor te vertel
- Les 14. Bybelstudie: Verhoudings. Die fondament vir alle verhoudings is die christelike liefde. 1 Korintiërs 13:1-13
- Les 15. Onderrig: Karakter. ’n Gesonde selfbeeld
- Les 16. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met vriende. Johannes 15:13-15
- Les 17. Onderrig: Verhoudings – Verliefdheid en mans-vrouens verhoudings
- Les 18. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met die teenoorgestelde geslag. 1 Tessalonisense 4:1–8
- Les 19. Onderrig: Heerskappy. Die regte prioriteite
- Les 20. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding met jou eggenoot. Efesiërs 5:22–33
- Les 21. Onderrig: Heilige Gees. Die persoon en werk van die Heilige Gees
- Les 22. Bybelstudie: Verhoudings. Verhouding tussen ouers en kinders. Efesiërs 6:1–4
- Les 23. Onderrig: Dissipelskap. Kenmerke van ’n dissipel
- Les 24. Bybelstudie: Verhoudings. Verbode verhoudings. 2 Korintiërs 6:14 – 7:1