‘Gaan en bou die gemeente van Christus’
Handleiding 5: Kerklike feesdae.
Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.
Lesse
- Les 1. Onderrig: Kerklike feesdag. Kersfees – herdenking van die geboorte van Christus
- Les 2. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Inleiding
- Les 3. Onderrig: Kerklike feesdag. Goeie Vrydag – herdenking van die dood van Christus
- Les 4. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Johannes 1:1-18
- Les 5. Onderrig: Kerklike feesdag. Paasfees – herdenking van die opstanding van Christus
- Les 6. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Johannes 1:19-51
- Les 7. Onderrig: Kerklike feesdag. Hemelvaart – herdenking van die troonsbestyging van Christus
- Les 8. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Johannes 2
- Les 9. Onderrig: Kerklike feesdag. Pinksterfees – herdenking van die uitstorting van die Heilige Gees
- Les 10. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Johannes 3
- Les 11. Onderrig: Kerklike feesdag. Die Dag van die Here – die dag van rus, gemeenskap en bediening
- Les 12. Bybelstudie: Die evangelie van Johannes. Johannes 4