‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 4: Gevorderde dissipelskap – deel 2.
Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.
Lesse
- Les 37. Onderrig: Vrug dra. Die ontdekkingsgroep
- Les 38. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 1. Geld in die wêreld. 1 Timoteus 6:3-19
- Les 39. Onderrig: Christelike karakter. Vergewensgesindheid
- Les 40. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 2. Versoekings in die wêreld. Matteus 4:1-11
- Les 41. Onderrig: Verhoudings. Die verhouding tussen kinders en ouers of: Die wet in die Ou Testament
- Les 42. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 3. Geestelike stryd in die wêreld. Efesiëërs 6:10-20
- Les 43. Onderrig: Heerskappy. Soek God se leiding
- Les 44. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 4. Lyding in die wêreld. 1 Petrus 2:11-25
- Les 45. Onderrig: Heilige Gees. Die doop en die vervulling met die Heilige Gees
- Les 46. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 5. Die vrug van die Gees in die wêreld. Galasiërs 5:13-26
- Les 47. Onderrig: Leierskap. Kenmerke van ’n christelike leier
- Les 48. Bybelstudie: Lewe in die wêreld. 6. Die leierskap van die gemeente in die wêreld deurgee. Handelinge 20:17-38
Bylae
- Bylaag 16. Gee. Die wet in die Ou Testament, veral die gee van tiendes
- Bylaag 17. Christelike karakter. Woede en selfbeheersing
- Bylaag 18. Heerskappy. Wanopvattings oor hoe om die leiding van God te soek
- Bylaag 19. Leierskap. Die historiese ontwikkeling van leierskap in die Kerk
- Bylaag 20. Leierskap. Diakens in die Nuwe Testament