‘Gaan en maak dissipels’
Handleiding 3: Gevorderde dissipelskap – deel 1.
Elke handleiding bevat 12 lesse, elke skakel is ’n skakel na ’n PDF-lêer.
Lesse
- Les 25. Onderrig: Stiltetyd. Die vrae metode vir stiltetyd
- Les 26. Bybelstudie: Gemeente – Die kulturele taak van die gemeente. Genesis 1:24 – 2:25
- Les 27. Onderrig: Evangelie. Begrippe van die evangelie – deel 2
- Les 28. Bybelstudie: Gemeente – Die evangelisasietaak van die gemeente. Handelinge 5:12-42
- Les 29. Onderrig: Bybel. Reëls om die Bybel korrek uit te lê
- Les 30. Bybelstudie: Gemeente – Die sendingtaak van die gemeente. Matteus 28:16-20
- Les 31. Onderrig: Gebed. Bid God se woorde in jou gebede
- Les 32. Bybelstudie: Gemeente – Die doele van die gemeente. Efesiërs 4:1-16
- Les 33. Onderrig: Gehoorsaamheid. Maak Bybelse toepassings
- Les 34. Bybelstudie: Gemeente – Die leierskap van die gemeente. 1 Petrus 5:1-7
- Les 35. Onderrig: Gemeenskap. Kenmerke van die gemeente
- Les 36. Bybelstudie: Gemeente – Die funksionering van die gemeente. 1 Korintiërs 12:4-7, 12-28